Kawanishi H8K

Kawanishi H8K
'n Kawanishi H8K2 te Kanoya-museum, Japan
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Kawanishi Aircraft Company
Ontwerp deur Dr Kikuhara
Nooiensvlug 1941
Status Uit diens onttrek
Hoofgebruiker Japannese Vloot Lugmag
Vervaardig 1941-1945
Aantal gebou 167

Die Kawanishi H8K was 'n viermotorige vliegboot wat as 'n bomwerper deur die Japannese Vloot Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in 1941.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search